WIK EN WEEG: Herstel is op pad, maar word bevraagteken
Daar is onteenseglik tekens van ekonomiese herstel. Daar is egter ook enorme bedenkings oor wat nog kom. Die herstel sal stadig en moeisaam wees, met aansienlike risiko’s wat oorwin sal moet word. Egter ook geleenthede, sekerlik in sommige sektore van die ekonomie. Wenners gaan daar wees. Egter ook verloorders. Die eerste helfte van vanjaar (1H2009)…