WIK EN WEEG: WÊRELDBEROERINGE BEPAAL ONS VOORUITSIGTE
Daar is twee waarhede waaraan ons nie kan ontsnap nie. Ons volhoubare groei is nog nie so hoog soos ons dit verkies nie, so ons kan nog nie volhoubaar teen 5% groei sonder om inflasierisikos te loop nie. Ons moet vir eers tevrede wees met hoogstens 4.5% BBP groei. Terwyl ons vaste investering die land…