WIK EN WEEG: Ekonomiese Vooruitsigte verswak
Dit is alweer meer as ’n jaar gelede dat die ekonomie ’n belangrike waterskeiding bereik het. Die sikliese opswaaifase wat middel 1999 begin het, het in laat 2007 tot ’n einde gekom. ’n Afswaai fase het begin, en veral gedurende 2H2008 spoed opgetel. Tog het verwagtinge gedurende 2008 redelik positief gebly. Na jare van vinnige…

