WIK EN WEEG
Hierdie Keer is dit Anders In 2002 het die SA Reserwe Bank die repokoers vier keer verhoog met ‘n kumulatiewe 4% in ‘n kwessie van nege maande. Die prima rentekoers het vanaf 13% na 17% gestyg, met ander woorde met byna ‘n kwart. Maar daar was toentertyd geen resessie nie. BBP groei het hoogstens “wind…