WIK EN WEEG: Ekonomiese herstel eersdags in sig
Dit is miskien nie vir almal vanselfsprekend om op ekonomiese herstel te begin sinspeel, wanneer die ekonomie duidelik in die diepste deel van sy huidige sikliese trog verkeer nie. Tog waarborg die aard van hierdie sikliese afswaai, en die enorme beleidsaksies, veral oorsee, dat daar wel ’n opswaai kom.Ons plaaslike ekonomiese nuus in onlangse maande…
Details
