WIK EN WEEG: EKONOMIESE BELEID RAAK AGGRESSIEF
Dit lei geen twyfel dat internasionale beleidsmakers lankal baie aggressief optree nie. Maar dit was dan ook te verwagte, gegewe die ergste ekonomiese krisis in dekades. Die Federale Reserwe het byvoorbeeld sy rentekoerse tot nul verlaag. Baie ander leidende sentrale banke is ook alreeds daar of ten minste op pad. En baie regerings het laasjaar…
Details
![2009_May_Issue_Cover[1]](https://www.accountancysa.org.za/wp-content/uploads/2009/05/2009_May_Issue_Cover1.jpg)