WIK EN WEEG: Ekonomiese Makrobeleid Spook Om By Te Bly
Laasjaar was daar ongeveer elke kwartaal groot skokke soos elektrisiteit, kommoditeitsinflasie, rentekoerse en uiteindelik die grootste bielie van almal, die wereldkrisis, hul opwagting gemaak het. Hierdie jaar is dit ons makrobeleid wat toenemend verras. Die begrotingssurplus van 1% van BBP in 2007 het laasjaar stadig in ’n begrotingstekort ontaard, maar het toe veral hierdie jaar…
