WIK EN WEEG
Fokus op langasem groei Die resessie is alweer iets van die byna verre verlede soos ons op 2010 se herstel fokus, en by dit verby probeer kyk na die jare wat daarna volg. Daar is nie juis iets wat ons nou regtig terughou nie, hoewel daar wel kanttekeninge is. Die tradisionele betalingsbalansbeperking is nie eintlik…

