WIK EN WEEG
DIE EKONOMIE WIK EN WEEG OOK Ons het by ’n punt gekom, waar inflasie waarskynlik sy hoogtepunt bereik het, en rentekoerse kan begin daal. Volgende jaar behoort nuwe woema aan die ekonomie te gee, veral huishoudings met skuld wie se verbruik opnuut mag versnel, alhoewel besighede se investeringsbesluite deur infrastruktuurbeperkinge gekniehalter mag word. Dit is…
Details