WIK EN WEEG: Verbruiksvertroue glad nie so broos nie
Daar is min twyfel oor Suid-Afrikaanse sakevertroue. Hierdie is moeilike tye. Die RMB/BER sakevertroueindeks het gedurende die 2Q2009 ’n nuwe sikliese laagtepunt van 26 bereik. Net 26 uit 100 bestuurders spreek vertroue uit. In 2007 was dit nog na aan 90. ’n Groot meerderheid van besigheidsmense ervaar momenteel duidelik ’n gebrek aan sakevertroue. In sommige…
Details