WIK EN WEEG: ONSEKERE 2009 VOLG MOEILIKE 2008
Dit is waar dat die Suid-Afrikaanse ekonomie in 2008 gegroei het. Maar dit is ongeveer die enigste brokkie goeie nuus wat ’n mens aan kan dink. Onmiddellike vooruitsigte is nag. Die verbruiker het gedurende 2H2008 in resessie inbeweeg soos verbruiksbesteding begin daal het, gelei deur swak duursame verbruiksbesteding, veral motors, behuising, meubels en huishoudelike toebehore.…
Details