WIK EN WEEG: DIE EKONOMIE KALF
Om te kalf is vir ‘n koei om geboorte te gee. Maar daar is ‘n ander tipe, alledaagse ‘kalf’. Dit is wanneer dinge ineenstort, en dis die een wat ek in gedagte het! Ons ekonomie kalf momenteel. Net nageboorte waar jy kyk, en nie ‘n mooi aangesig nie. Dit het tog so onskuldig begin. Huishoudelike…
Details