WIK EN WEEG: Ekonomie Verloor Vinning Momentum
Die groeisyfers vir 2007 mag nog indrukwekkend wees, met groei van oor die 5% relatief tot 2006. Daar was egter alreeds baie verlies aan BBP groeimomentum verlede jaar soos die verbruiker spoed verloor het, veral in duursame aankope as gevolg van die verhoogde rentekoerse en die nuwe nasionale kredietwet. Dinge het egter begin handuitruk soos…
Details