WIK EN WEEG Die Zuma Groeisiklus Skop Af
Die globale bankkrisis, wat gebeure die afgelope twee jaar gedomineer het en die wêreldekonomie laasjaar in ressessie gedompel het, staan einde se kant toe.Net so die globale resessie, met groei wat waarskynlik alreeds vanaf 2H2009 herstel sal wys, aangehelp deur aansienlik afgeskaalde voorraadvermindering en die stabilisasie van verbruiksbesteding. Ons ekonomie sal waarskynlik ook in die…
Details