WIK EN WEEG: Die ekonomie trap diep spore
Die landbou ervaar goeie tye, met inkomstes wat 50% gestyg het in 2008 en goeie oeste wat oor die komende jaar wag. So ook die konstruksiebedryf soos die land sy infrastruktuur probeer verbeter na jare van erg verwaarlosing en toenemende tekorte. Daar is ook ander sektore in die ekonomie wat selfs buitengewoon goed doen. Werksgeleentheid…

