WIK EN WEEG: VERLAMMENDE SWARTGALLIGE MISMOEDIGHEID
Die nuwe jaar, wat so bemoedigend begin het, het baie vinnig in ‘n ander gedaante begin ontwikkel. Die politieke geluide wat op Polokwane gevolg het, wat veral verwys na ‘n ontwikkelingsstaat filosofie, om die produksiekant van die ekonomie aan te moedig, maar wat waarskynlik net meer herverdeling, staatsbesteding en uiteindelik inflasie sal veroorsaak. Terwyl ons…