WIK EN WEEG: INFLASIEVOORUITSIGTE VIR 2008-2009
Vir inflasie om te bly versnel, moet daar iets verkeerd loop met die kredietskepping, veral as gevolg van oordanige owerheidsbehoeftes om geld te leen. ‘n Inflasie spiraal kan dan maklik ontstaan, en uiteindelik hand uitruk en in ‘n hiperinflasie eindig. Ons, en die wêreld, is egter nie in so ‘n situasie nie. In ons geval…