WIK EN WEEG: ELKE LIEWE DAG IETS ANDERS
Die ekonomie is nie vlak water waarin niks aangaan nie. Elke liewe dag is daar veranderinge, soos ‘n mens sou verwag in diep onstuimige poele van buite af, in die markte, en natuurlik in die politiek. Selfs met ‘n oorlog in Irak, baie hoë oliepryse, ‘n huismark in Amerika wat lyfstraf ondergaan, ‘n kredietskok wat…