WIK EN WEEG: DIE EKONOMIE BEWEEG NADER AAN RESESSIE
Dit is wel so dat die ekonomie sterk groeiankers het in die landbou, mynbou en die konstruksiebedryf wat baat vind by die besteding op infrastruktuur deur die openbare sektor. Dit ondersteun die ekonomiese groei en is ‘n belangrike stut in moeilike tye soos die huidige. Dit beteken egter nie dat sulke groeisektore onder alle omstandighede…