WIK EN WEEG
WIK EN WEEG: SWAKKER KOMMODITEITSPRYSE Dit is vroegdag om te wil spekuleer oor goeie tye. Maar daar is veranderings op pad wat uiteindelik die ekonomie weer ’n hupstoot kan gee. Dit is egter ‘n komplekse storie, van gee en neem, met miskien nuwe wenners maar dalk ook verloorders. Internasionaal is daar groot woelinge, soos die…